Zuid-Afrikaanse taal
Door: Mick
Blijf op de hoogte en volg Mick
28 Mei 2012 | Zuid-Afrika, Hartebeesfontein
Soms sta je nog versteld van de woorden die ze gebruiken. Dan vraag je de weg aan iemand. En zegt die persoon: by die volgende robot regs!! Als je dit voor de eerst keer hoort dan weet je echt niet wat die gene nou bedoelt.
Voor als je nog even wat meer grappige tekst wilt lezen heb ik hieronder een krantenbericht geplaatst:
BBC-man in Zimbabwe gearresteer.
’NBritse aanbieder van klassiekemusiekprogramme op die BBC se radiodiens is in Zimbabwe in hegtenis geneem.
Petroc Trelawny (42) is Donderdag in Bulawayo in hegtenis geneem waar hy as aanbieder op ’n klassiekemusiekfees opgetree het, het die organiseerders van die fees eergister gesê.
’n Immigrasiebeampte het hom glo ná ’n vertoning van die verhoog begelei en in aanhouding geneem omdat hy nie ’n werkpermit het nie.
Die Zimbabwiese musiek-akademie, wat die vyf dag lange musiekfees gereël het, het gesê Trelawny was al voorheen daar op besoek en het aangebied om gratis op te tree.
Rose Benton van die Londense menseregtegroep Zimbabwe Vigil het eergister gesê Trelawny sal na verwagting eers vandag vrygelaat word omdat Vrydag ’n openbare vakansiedag in Zimbabwe was.
Bruce McDonald, administrateur van die akademie, het aan The Guardian gesê Trelawny het in die polisiesel geval en sy skouer ontwrig.
“Hulle herstel dit vandag (Saterdag) onder plaaslike verdowing. Hy het dit self vir my gesê. Hy het lankal probleme met daardie skouer,” het McDonald gesê.
“Ek het hom vroeër vandag gesien en hy was vrolik. Hy sou Maandag vertrek het en ek dink nie hierdie is ernstig genoeg om dit te verhinder nie.”
’n Woordvoerder van die Britse departement van buitelandse sake het bevestig ’n Brit is Donderdag in Zimbabwe in hegtenis geneem.
’n Woordvoerder van die BBC het gesê hulle is bewus van die situasie en hoop dit sal spoedig opgelos word.
-
11 Juli 2012 - 15:14
HELLO:
Hello
I saw your nice profile,and something motivated me to communicate with you,My Dear in your usual time may it pleases you to write me back in email address ( jenicaithamar@yahoo.com ) so that i can send you my pictures and also tell you more about myself.A friendship is the foundation build on other relative things to come.May God bless you as i wait impatiently to hear from you. Your lonely friend,
jenica
( jenicaithamar@yahoo.com )

11 Juli 2012 - 15:26

Reageer op dit reisverslag
Je kunt nu ook Smileys gebruiken. Via de toolbar, toetsenbord of door eerst : te typen en dan een woord bijvoorbeeld :smiley